Fooie en Beleid
Kontak OnsSkoolfooie 2024
Algemene Inligting
Die skooltyd is vanaf 6:45-17:30. Daar is n half- en voldag opsie.
Ontbyt en middagete word voorsien asook koeldrank, toebroodjies en verversings gedurende die middag.
Ons skool sluit slegs tydens die Desember vakansie.
‘n Vakansie program word gedurende die res van die skoolvakansie aangebied.
Om die lewensvatbaarheid van ons skool te handhaaf, is die volgende noodsaaklik:
Gelde word maandeliks vooruit betaal oor 12 maande.
Indien kinders minder as 5 dae bywoon, sal die volle fooi betaalbaar wees.



Skooltye
Babas
- Halfdag: 6:45 – 14:00
- Voldag: 6:45 – 17:30
Junior Sentrum
- Halfdag: 6:45 – 14:00
- Voldag: 6:45 – 17:30
Senior Fase
- Halfdag: 6:45 – 14:00
- Voldag: 6:45 – 17:30
Ander Aktiwiteite
Bykomende deurlopende programme sal deur die skool gereël word vir die ontwikkeling van vaardighede. Alhoewel betalings tot die minimum beperk sal word, word die bywoning van hierdie ontspanningsinisiatiewe sterk aanbeveel.
Buitemuurse Aktiwiteite
(Ekstra kostes van toepassing)
Playball, Rugby, Krieket, Just Click (Rekenaar Klasse) en Dans Klasse.
Wees verseker van totale toewyding aan jou kinders.
Buitemuurse Aktiwiteite
Hierdie is opsioneel en vind plaas op die skool se terrein
(Ekstra kostes van toepassing)

Playball

Babynastix

Rugby

Rekenaar Klasse

Dans

Krieket
Stuur vir ons 'n Boodskap
Skakel on by
(012) 348-5485
073 559 3944
E-pos ons by
info@3beertjies.co.za