Ons Skool
Christelike waardes
‘n liefdevolle huis weg van die huis af
Gekwalifiseerde personeel en assistente
Uitkomsgebaseerde kurrikulum implementering
‘n Stimulerende en veilige omgewing waar kleuters versorg word met liefde en geduld
‘n liefdevolle huis weg van die huis af
Gekwalifiseerde personeel en assistente
Uitkomsgebaseerde kurrikulum implementering
‘n Stimulerende en veilige omgewing waar kleuters versorg word met liefde en geduld
Tweetalig
Gebalanseerde etes
Opsionele buitemuurse aktiwiteite
Kreatiewe middag en vakansieprogram
Oop die hele jaar behalwe Desember skoolvakansie
Ons Daaglikse Program:
6:45
Aankoms
Opvoedkundige speletjies
Opvoedkundige speletjies
8:00 - 8:30
Ontbyt
Badkamer roetiene
Badkamer roetiene
8:30 – 9:00
Kreatiewe aktiwiteite
Ontwikkeling van verskillende persepsies, koördinasie en kreatiewe vaardighede.
Ontwikkeling van verskillende persepsies, koördinasie en kreatiewe vaardighede.
10:00
Verversings
Badkamer roetiene
11:00
Vrye tyd om te speel
Opsionele buitemuurse aktiwiteite
11:45
Skoonmaak
Badkamer roetiene
12:00
Middagete, Storietyd
Gr. RR “Skool Gereed Program”
Opvoedkundige speletjies
12:45
Rustyd
14:00
Vrye tyd om buite te speel
(Verskillende aktiwiteite)
15:00
Verversings
(Toebroodjies en Koeldrank)
15:30 – 17:30
Vrye tyd om te speel
Terug by die huis
Stuur vir ons 'n Boodskap
Skakel on by
(012) 348-5485
073 559 3944
E-pos ons by
info@3beertjies.co.za