3 Beertjies streef daarna om te voorsien:

  • ‘n liefdevolle huis weg van die huis af
  • ‘n Stimulerende en veilige omgewing waar kleuters versorg word
    met liefde en geduld
  • Christelike waardes
  • Gekwalifiseerde personeel en assistente wat ‘n uitkomsgebaseerde kurrikulum implementeer
  • Tweetalig
  • Gebalanseerde etes
  • Opsionele buitemuurse aktiwiteite
  • Kreatiewe middag en vakansieprogram
  • Oop die hele jaar behalwe Desember skoolvakansie

Ons Daaglikse Program:

6:45

  • Aankoms en opvoedkundige speletjies

8:00 -8:30

  • Ontbyt
  • Badkamer roetiene

8:30 – 9:00

  • Kreatiewe aktiwiteite
  • Ons konsentreer op die ontwikkeling van verskillende persepsies, koördinasie en kreatiewe vaardighede.

10:00

  • Verversings
  • Badkamer roetiene

11:00

  • Vrye tyd om te speel
  • Opsionele buitemuurse aktiwiteite

11:45

  • Skoonmaak
  • Badkamer roetiene

12:00

  • Middagete
  • Storietyd
  • Gr. RR “Skool Gereed Program”
  • Opvoedkundige speletjies

12:45

  • Rustyd

14:00

  • Vrye tyd om buite te speel
  • (Verskillende aktiwiteite)

15:00

  • Verversings
  • (Toebroodjies en Koeldrank)

15:30 – 17:30

  • Vrye tyd om te speel
  • Terug by die huis

Buitemuurse Aktiwiteite

Hierdie is opsioneel en vind plaas op die skool se terrein:

Playball
Monkeynastix
Semas Wiskunde
Rekenaar klasse
Musiek
Swem