Skoolfooie 2021
Algemene Inligting
Die skooltyd is vanaf 6:45-17:30. Daar is n half- en voldag opsie.
Ontbyt en middagete word voorsien asook koeldrank, toebroodjies en verversings gedurende die middag.
Ons skool sluit slegs tydens die Desember vakansie.
‘n Vakansie program word gedurende die res van die skoolvakansie aangebied.
Om die lewensvatbaarheid van ons skool te handhaaf, is die volgende noodsaaklik:
- Gelde word maandeliks vooruit betaal oor 12 maande.
- Indien kinders minder as 5 dae bywoon, sal die volle fooi betaalbaar wees.



Skooltye en Fooie
Registrasie- en apparaatgelde is betaalbaar met toelating: R 550
(Dit mag oor 2 paaiemente in Jan en Feb betaal word)
Babas | Halfdag Voldag |
6.45 – 14.00 6.45– 17.30 |
R3300 R3600 |
Junior Sentrum | Halfdag Voldag |
6.45 – 14.00 6.45– 17.30 |
R3200 R3500 |
Senior Fase | Halfdag Voldag |
6.45 – 14.00 6.45– 17.30 |
R2500 R3300 |
Ander Aktiwiteite
Bykomende deurlopende programme sal deur die skool gereël word vir die ontwikkeling van vaardighede. Alhoewel betalings tot die minimum beperk sal word, word die bywoning van hierdie ontspanningsinisiatiewe sterk aanbeveel.
Buitemuurse Aktiwiteite
(Ekstra kostes van toepassing)
Playball, Rugby, Krieket, Just Click (Rekenaar Klasse) en Dans Klasse.
Wees verseker van totale toewyding aan jou kinders.